Tuesday, October 14, 2008

Outsurance - Versekering vir jou Fiets!!!

Dit klink amper te goed om waar te wees. Gespesialiseerde versekering vir jou betroubare ysterperd. Outsurance wat die leier in huis inhoud en motorversekering is, het een van die beste pakette bymekaar gesit om jou fiets te beskerm teen alles wat die noodlot in jou rigting mag gooi.
Outsurance se fiets versekering is 'n wereldwye versekering wat jou fiets sal beskerm teen diefstal, brand, en "accidental damage". Dit maak nie saak of jy op 'n oefenrit, jaag in 'n wedren of slegs jou fiets vervoer nie, jy is volkome gedek deur Outsurance se fiets versekering. Met Outsurance se fiets versekering hoef jy nie huis inhoud saam met die versekering uit te neem nie, maak net seker jou minimum premie is meer as R100 per maand.
Met Outsurance se fiets versekering hoef jy nie elke keer ekstra versekering uit te neem as jy aan 'n wedren wil deelneem binne die grense van Suid-Afika of buite die grense nie. Met Outsurance is jou fiets en bykomstighede alty gedek!
Vir 'n gratis kwotasie klik hier.
-Alles Fiets-

No comments: